Michelle Ford's Album: Wall Photos

Photo 20 of 28 in Wall Photos

Goeie Dag Anna-Marie

Hier is ‘n foto van ons by die show.
Vreeslik dankie vir die Lab Coats, ons het soveel komplimente gekry en waardeer dit opreg!

Baie dankie dat jy ons met so kort kennisgewing amazing kon laat lyk het. Ek het jou nommer vir n hele paar mense gegee by die show.
Jolene Smit
Kalahari Lifestyle
1 comment